Some more photos (note – unedited). Enjoy!

10 thoughts on “Some more photos (note – unedited). Enjoy!

    1. Haha!!!! No – just now and then when boredom set in, especially on the Meseta (flat and monotonous like the Free State) and on long days! 🙂
      Marlize

    1. Thanks Chef! Going well here – having a great time (although it has been challenging and long road at times). We´re finishing in Santiago on the 23rd, then off to Finnesterre (on West coast) by bus and back to Madrid til we fly back on 30th. Hope all´s well at DVH!
      M

    1. Hallo Hanel,
      Dankie vir jou boodskap! Ja, Marieke het vandag en gister weer gestap na die rus periode in Sarria. Dit gaan beter en sy is net baie dankbaar dat sy gestap kry. Ons is seker sy sal Santiago haal – soos ons beplan op 23ste. Dankie dat jy blog volg!
      Groete,
      Marlize

  1. Hallo

    Ek is ‘n nuwe “subscriber” – so van middel verlede week af. Het jou hele storie gelees en baie geniet. Lekker om die fotos te sien en dankbaar om te sien dat my moeder ook feature. Great dat julle 3 saam kan klaarmaak. Sterkte vir die laaste 3 dae. Stephan

    1. Hi Stephan,
      Dankie vir jou boodskap – bly jy volg die blog! Met jou ma gaan dit regtig baie goed! Ek dink sy is wraggies die sterkste stapper van die drie van ons. Sy het ook maar blase gekry, maar sy stoom sterk voort en stap fantasties goed. Julle kan baie trots wees op haar! Ons het pas geeet en nou is dit regmaak vir gaan slaap – al skyn son nog buite. Ons maak 23ste in Santiago klaar. Ek is seker jou ma sal julle ook af en toe via sms kontak.
      Mooibly,
      Marlize

  2. Ons is gek oor die foto van die 3 stappers langs die groot boom! Geniet die laaste stap! Ons het lekker saamgereis!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Top