Some pics of our adventures!

2 thoughts on “Some pics of our adventures!

  1. Great fotos. Thanks. Voordeel van die fotos op die blog is hulle’s baie groter.
    Kan sien Marieke trek swaar, ten minste op die pic. Slaap ter plaatse ๐Ÿ™‚ Heng, die stap is duidelik rof en onbeskof.

    1. Hi Marc,
      Ai ek het nou met groot gejuig internet toe gestorm na mini-middagslapie en nou lyk dit nie mens kan pics hier laai nie. Die pc het nie die opsie van memory card socket nie. Maar wel cd drive. Dit sal wel beteken ek moet nou terughol kamer toe en my cd gaan vind en dit kan beteken ek kom terug en daar sit ยดn ander pelgrim dalk en my internet tyd opgebruik! Maar sal probeer. Ek wil graag die nuutste fotos laai, maar sal sien of ek van die รณuesยด kan laai van cd af. Lang storie! Camnio kan beslis rof en onbeskof raak, maar wel nog ยดn avontuur en goeie karakterbousessie! M

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Top